10 Im Lied verwendete Ukulelengriffe: B, E5, G#m, E, E#m, G#M, Bsus4, F#5, B5, F#sus2
Song bewerten!
←
Chords transposed Up 1 Half-step. (Back to Original version)
Transpose chords:
intro (instrumental)C
F5
Am
F x2
C
Kan jy my sê
F5
Am
Kan jy my sê waar ek my hart moet neerlê
F
Hy is moeg om oorgeloop te wordC
Ek het probeer
F5
Am
Ek het probeer om self die pleisters op te plak
Maar dis moeilik
F
C
dis moeilik sonder jouC
Dit help nie ek kla nie
F5
Am
Dit help nie ek vra ook vrae nieAm
Vergeet die verlede
En groet die hede
ChorusC
My hart hy lê by jou dis alF
Plek waar ek hom vertrou jy hetAm
Gesê jy sal hom styf vashouF
Terwyl ek jou hart soek
C
By jouC
By jou
F
Ek soek by jouF
By jou
A#m
Hy lê by jouA#m
By jou
F
Hy lê by jouF
My hart hy lê by jou
(Instrumental)C
F5
Am
F
C
Kan ek jou sê
F5
Am
Kan ek jou sê dat ek nog meer saam jou wil hê
F
C
Want my hande voel so tuis by jouC
Sal jy my weer
F5
Am
Sal jy my weer leer om gewoontes af te leerAm
Want dis moeilik
Dis moeilik sonder jouC
Vir lank nie gepraat nie
F5
Te lank nie aan jou geraak nieAM
Ek voel hoe ek bewe
Jy laat my lewe
ChorusC
My hart hy lê by jou dis alF
Plek waar ek hom vertrou jy hetAm
Gesê jy sal hom styf vashouF
Terwyl ek jou hart soek
C
By jouC
By jou
F
Ek soek by jouF
By jou
A#m
Hy lê by jouA#m
By jou
F
Hy lê by jouF
My hart hy lê by jou
bridgeCsus
G5
Wag vir my dit gaan die moeite werd weesC5
Wag vir my dit gaan die moeite werd weesAm
G5
Wag vir my dit gaan die moeite werd weesC5
Wag vir my dit gaan die moeite werd weesGsus2
F5
Wag vir my dit gaan die moeite werd wees
ChorusC
My hart hy lê by jou dis alF
Plek waar ek hom vertrou jy hetAm
Gesê jy sal hom styf vashouF
Terwyl ek jou hart soek
C
By jouC
By jou
F
Ek soek by jouF
By jou
A#m
Hy lê by jouA#m
By jou
F
Hy lê by jouF
My hart hy lê by jou
Tab Kommentare (0)
Noch kein Kommentar vorhanden :( Brauchen Sie Hilfe, haben Sie einen Tipp zu teilen, oder wollen einfach nur über dieses Lied sprechen? Starte die Diskussion!
Top Tabs & Akkorde von Bouwer Bosch, verpassen Sie diese Songs nicht!
Über dieses Lied: Oorgeloop
Keine Informationen über dieses Lied.




